Jakob was baie lief vir diere stories en het nogal 'n sagte plek gehad vir !Kaggen se vrou, die dassie. Die Witzenberge is vol van die dassies en ons het hulle gereeld hoor skree, veral as die witkruisarend verby sweef. Die alarmkreet wat die dassies gee klink baie soos